011-4464200

 [email protected]

About > Clients Testimonials > M.M. - "Ons wil spesiale dank"

M.M. - "Ons wil spesiale dank"

“Hi Michael,

Ons wil net vir De Broglio’s baie dankie sê vir hoe ons padongelukke eis hanteer is. Ons kan net met absolute lof van julle praat. Nadat ons die eis by julle ingedien het, het julle ons direk daarna gekontak en alles uiteengesit wat benodig word en dit wat ons nie self kon verskaf, het julle moeite mee gedoen om dit te kry.

Ons weet van mense wat van ander prokureurs gebruik gemaak het en wat nou al vir langer as 5 jaar wag vir hul saak om afgehandel te word, ons saak is binne 2 jaar afgehandel danksy julle toegewydheid.

Ons wil spesiale dank aan Prishani Singh gee vir haar ‘hands on’ manier van dinge doen!

Ons is baie dankbaar en sal julle by enige iemand aanbeveel!!!

Groete"

M.M.

26 June 2018