011-4464200

 [email protected]

About > Clients Testimonials > M.D. - "Jou vriendelikheid het dit vir my makliker en absoluut verdraagsamer gemaak"

M.D. - "Jou vriendelikheid het dit vir my makliker en absoluut verdraagsamer gemaak"

“Goeie more Melissa,

Ek wil net vir jou baie dankie sê vir die vriendelike wyse waarop jy my elke keer hanteer het met die duur van my saak.

Jou vriendelikheid het dit vir my makliker en absoluut verdraagsamer gemaak in die tydperk wat dit geneem het met die aanloop en afhandel van die hofsaak.

Ek waardeer dit en glo dat jy werklik ‘n groot aanwins vir De Broglio is.

Nogmaals baie dankie vir jou vriendelike aangename wyse waarop jy met my gedeel het.

Groetnis M.D.”

M.D.

1 August 2016