011-4464200

 [email protected]

About > Clients Testimonials > C.S. - My saak het so goed verloop

C.S. - My saak het so goed verloop

“Goeie dag,

Heel eerste wil ek my dank gee aan DE BROGLIO Attorneys Inc.

Julle vlink en vriendelike diens het my baie na aan die hart gele in die moeilikste tyd van my lewe.

Dune Delport en span ...BAIE DANKIE!!

Ek dink ek was soms ‘n moeilike klient maar julle was ten alle tye baie gretig om my by te staan met raad en daat.

Dankie dat julle so vinnig op getree het met my saak en dat julle altyd na my welstand omsien. Ek het altyd geweet ek kon op julle staat maak.

My saak het so goed verloop en dit alles te dankie aan Dune. Adv Gerhartd Strydom het my verseker ek is in goeie hande en ek moet se dit het my so gerus gestel.

De Broglio Attorneys Inc sal altyd my goedkeuring weg dra en sal julle ALTYD aan beveel vir eenige toekomstige kliente.

Dankie weereens. Julle voel nou soos familie.

Vriendelike groete,"

C.S.

13 February 2020