011-4464200

 [email protected]

About > Clients Testimonials > A.N. - “Hiermee wil ek net my dankbetuig aan almal van julle.”

A.N. - “Hiermee wil ek net my dankbetuig aan almal van julle.”

“Goeie dag

Hiermee wil ek net my dankbetuig aan almal van julle. Vanaf dag een toe David my in Secunda kom besoek het (op n Saterdag) vir al die telefoniese oproeppe en e-posse om my opdatum te hou. Vir Tammeryn en die advokaat die dag by hof asook vir die persoon wat my ingelaat het by julle gebou en parkeerplek uitgewys het als topgehalte baie dankie aan julle almal by die firma.

Geseende kersfees en voorspoedige nuwejaar.”

A.N.

15 December 2016