011-4464200

 [email protected]

About > Clients Testimonials > A.N. - "Baie dankie aan almal van julle wat my gehelp"

A.N. - "Baie dankie aan almal van julle wat my gehelp"

"Goeie more Cornelie,

Hoop gaan goed.

Cornelie soos jy weet was gister die laaste hofverigting gewees en als het baie goed afgeloop. Dus wil ek net my dankbetuiging aan julle almal gee. Baie dankie aan almal van julle wat my gehelp het hoe klein dit ook al was ek waardeer dit met opreg.

Julle almal is n puik, puik span.

By voorbaat dankie"

A.N.

6 February 2018